Bybel Versies




"......maar die Here sien die hart aan."

"The night is far gone and the day is almost here. Let us then drop (fling away) the works and deeds of darkness and put on the [full] armor of light." 

Mat 4:4  -  Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.

...dit is nie die vinnigstes wat die reisies wen nie, nie die sterkstes wat die oorlog wen nie, nie dié met wysheid wat kos het nie, nie die verstandiges wat ryk word nie, nie dié met kennis met wie dit goed gaan nie. Alles word bepaal deur tyd en geleentheid.