Lees & Leuter




“Alles word bepaal deur tyd en geleentheid” Dit is wat die Prediker sê in Prediker 9:11 Het jy al ooit gewonder waar of hoe tyd ontstaan het? Waarom is daar iets soos tyd as ons Skepper ‘n God is wat ewiglik buite die tydlyn staan.