Leef Lief - Lig




Idees

Ons almal kyk elke dag vas in die mense wat by die robotte staan en bedel.

Klein dingetjies maak 'n groot verskil! Hoe dikwels sit ons by 'n restaurant en as die kosbestelling arriveer is daar genoeg kos vir 2 mense op jou bord.